Map Graph

Britse Ryk

oorsese besittings van Engeland en later die Verenigde Koninkryk (1607–1997)

Die Britse Ryk was 'n groep lande wat voorheen deur Groot-Brittanje beheer is. Dit was die mees uitgestrekte koloniale ryk in die geskiedenis met 'n groot aantal kroonkolonies, kolonies, dominiums en protektorate op elke vasteland. Aan die begin van die 20ste eeu het Groot-Brittanje meer as twee vyfdes van die wêreld se landoppervlakte oorheers, waaronder die twee destydse kolonies en twee Boererepublieke van Suid-Afrika, met 'n bevolking van sowat 458 miljoen of 'n kwart van die destydse wêreldbevolking. Die feit dat Engels nog steeds die belangrikste internasionale verkeerstaal is, het onder meer te make met die groot rol wat Brittanje in die moderne geskiedenis gespeel het.

Read article
Lêer:Flag_of_the_United_Kingdom.svgLêer:Coat_of_Arms_of_the_United_Kingdom_(1837-1952).svgLêer:The_British_Empire.pngLêer:Imperial_Federation,_Map_of_the_World_Showing_the_Extent_of_the_British_Empire_in_1886_(levelled).jpgLêer:BritishEmpire1919.png